Clive meen daar is ’n hele paar voordele aan ’n vraghouerhuis:
• So ’n huis verg• Dis ontwerp sodat jy maklik kan toesluit-en-ry. • Dit is ’n bate wat jy kan verskuif. • Dis ’n ware -leefstyl, want die huise word toegerus met watertenks en ’n sonkragstelsel. Die aanlê van dinge beteken hoër munisipale belastings. • Jy spaar water en elektrisiteit – daar’s opsies vir waterlose toilette, wateropvangs en warmwaterstelsels. • Die huis word volledig gemeubileer by die vervaardigingsaanleg en word afgelaai sodat jy net kan intrek en speel. • Sulke huise is koel in die somer en warm in die winter, met ’n laer R-waarde as ’n gewone baksteenhuis. (R-waarde verwys na die vermoë van isolasiemateriaal om hittevloei te weerstaan.)