Kan die verval op baie plattelandse dorpe gestuit word?
Bun beantwoord Platteland se vrae.
Moet inwoners hulle dorp op hulle eie aanpak of in samewerking met die munisipaliteit?
Internasionaal is baie navorsing gedoen oor landelike verval met puik praktiese wenke, maar dit voorveronderstel ’n bevoegde munisipaliteit. Amper twee derdes van Suid-Afrika se dorpe word met bykans heroïese onbekwaamheid bestuur: 163 van ons 257 munisipaliteite is