Landbouweekblad

KAN GRONDFONDS LAND BANK SE FUNKSIE VERVANG?

Die kwesbaarheid van die landbou in die wisselvallige Suid-Afrikaanse klimaat is so lank bekend as dat dié landstreek bewoon word. Daarom was die stigting van ’n staatsbank om hierdie wisselvalligheid te help bestuur, een van die eerste aksies van die nuwe Unie van Suid-Afrika in 1912.

Tans lyk dit of die Land Bank nie meer aan die oorspronklike doel voldoen nie en dat die burgerlike samelewing dit moet oorweeg om iets soortgelyks te onderneem.

Die Land Bank se sakemodel is om lenings teen tegemoetkomende rentekoerse aan landbou-ondernemings te verskaf. Tydens die hoogtepunt van die koöperasiewese het hierdie ondernemings op grondvlak dikwels die Land Bank se lenings op ’n agentskapgrondslag bestuur. Dit het daarop neergekom dat potensiële lenings deur kundiges beoordeel is wat ook die plaaslike landbou-omgewing en die meriete van aansoekers as sodanig kon beoordeel.

Oor die jare het die Land Bank baie gedoen om boere op plase te hou en die plattelandse ekonomie te stabiliseer. Hoewel wins nie die hoofdoel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related