Ebook257 pages3 hours
Die skaalmodel
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
“ Mense onthou mos dinge op verskillende maniere,” het oom Hennie vir my gesê. En hulle onthou verskillende goed. Sy woorde aan my was: “Ons almal onthou dit dalk reg. Elkeen op sy eie manier.”
Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, besluit daar moet ’n noukeurige skaalmodel van die vergane Overbergse kusdorpie Skipskop gebou word. ’n Skaalmodel wat sal verhoed dat Skipskop finaal in die vergetelheid verdwyn, Meneer die Voorsitter. En kom ons vergeet nie van die behoud van die museum nie. Maar haar poging eindig in tragedie, en nou staan sy aangekla: Pligsversuim, wanbesteding, ’n verwoeste museumtuin. Om van bedenklike vriende nie eens te praat nie. Gelukkig is juffrou Visagie ’n uitsonderlik deeglike amptenaar. Sy het haar verweer gereed. Sy vra net om gehoor te word.
Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, besluit daar moet ’n noukeurige skaalmodel van die vergane Overbergse kusdorpie Skipskop gebou word. ’n Skaalmodel wat sal verhoed dat Skipskop finaal in die vergetelheid verdwyn, Meneer die Voorsitter. En kom ons vergeet nie van die behoud van die museum nie. Maar haar poging eindig in tragedie, en nou staan sy aangekla: Pligsversuim, wanbesteding, ’n verwoeste museumtuin. Om van bedenklike vriende nie eens te praat nie. Gelukkig is juffrou Visagie ’n uitsonderlik deeglike amptenaar. Sy het haar verweer gereed. Sy vra net om gehoor te word.
Author
Anneli Groenewald
Anneli Groenewald word op Bredasdorp in die Overberg groot, en studeer aan die Universiteit Stellenbosch, Universiteit van Johannesburg en aan die Universiteit van Pretoria, waar sy haar MA in Kreatiewe Skryfwerk cum laude ontvang. Anneli is 'n ervare sake- en landboujoernalis. Tans is sy adjunkredakteur van Finweek en sy bly in Johannesburg.
Related to Die skaalmodel
Related ebooks
Hy kom met die skoenlappers Rating: 3 out of 5 stars3/5Simoelégri Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNooit Meer as Twee Keer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNet vier dae om te lewe! Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Dorp soos Silwer Streams Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie boek van toeval en toeverlaat Rating: 3 out of 5 stars3/5Op 'n galop na Buckingham-paleis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeraamtes op die Solder: Marketville Misteries, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNuwe Stories 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlits 2: Operasie Hoërskool Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die blou kamp: Facebook-stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDuiwelskloof Rating: 4 out of 5 stars4/5My hart klop muffins Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAlle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Gebreekte Raam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Abe Jacobson Verhoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Amerikaner in Rome Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDwelm Rating: 5 out of 5 stars5/5geruisloos, ongemerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJong Doktor Serfontein #1 Rating: 5 out of 5 stars5/5Sam se Liedjie: Sam Smith Misterie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTitaan: ’n roman oor die lewe van Michelangelo Buonarroti Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfvoer Rating: 0 out of 5 stars0 ratings’n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBeelde wat nooit vervaag nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie sneeuslaper: Verhale Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Kern van die Geskenk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Dissonant Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHonger reisiger Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Die skaalmodel
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Die skaalmodel - Anneli Groenewald
b@Na book_preview_excerpt.html [FpJ-bAEsPA6*I UQ7kʤ&ƒn|ɞsn&jEU>=Q//_SC6jlXzeŗx0.ToS??;}j|w\FSqRW䎕sO!U5M`gy0VaNn]SOU{\3:yW}SWUah<6gi Bu1TqЈB㹯6Vo Z/8=O7<[ϽKM8a:]l䶱Upơp}q N〿n*p
{ֺ+뻻jS)H,9ls
OG^=Z;\ztn)-yPh+{N,/pR(-{[
"|z}۬,\'l]:av;Mj,<> &5;h`Qu);=yHBJox?SgЃs:Im*d"v44]]Z.G5ۀa.v J(֓ͧ8a{