SARIE

BOERE-MACGYVER

Francois Lensley, beanie op sy kop, grys spikkels in sy baard, praat met baie handbewegings. Sy twee honde nestel styf teen hom op die rusbank en volg ons Zoom-gesprek met blink oë. Op die agtergrond is die onsiende blik van ’n bok, kop teen die muur gemonteer.

Daai bok het hy self platgetrek, natuurlik. Maar dit was nie net aanlê met ’n geweer, boem, finish en klaar nie. Hy het, soos ’n wafferse prehistoriese grotman, die dier met ’n pyl en boog bekruip. Dis meer regverdig, jou en die bok se kanse meer gebalanseerd. Só vertel hy. “Dit voel dan asof jy die bokkie meer verdien want jy moet baie stil wees, baie geduld hê en jy kan nie eintlik na Chanel No. 5 ruik nie. Ek skiet nie juis trofeë nie, net maar vir die pot.”

Chanel No. 5 is nou nie eintlik ’n reuk wat jy met Francois sal vereenselwig nie. Vars sweet, ja, om te pas by sy nuwe nering as vakman en skepper van funksionele kuns: ringe, messe en kapmesse kaalbolyf voor ’n gloeiende smidsoond staan en iets slaat, nee . . .”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related