Huisgenoot

IN JOU KOP IS ALS MOONTLIK

‘EK SÊ nie vir jou dis werklik nie – maar ek sê ook nie dis nié werklik nie …

Jy moet self besluit.

Ek gaan vir jou demonstrasies doen. As jy dink dis ’n truuk, hoop ek dit vermaak jou. Maar as jy glo dis werklik, beteken dit jy kan die onmoontlike in jou lewe regkry.

Haal ’n R2-muntstuk uit jou beursie uit. Skryf jou voorletters aan elke kant neer, dat jy kan seker wees dis dieselfde muntstuk waarmee ons nou gaan werk. Maak ook seker jy kyk na enige merkies en die datum dat jy weet dis dieselfde een.

Hou die muntstuk in die lug tussen jou wysvinger en duim vas, ek gaan my hande nader bring. Sien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related