Landbouweekblad

Senekal . . . of die sonpomp?

“Wat is die haas?” vra ek. “Senekal toe?”

“Nee, beslis nie,” antwoord hy. “Senekal gaan nie my diere water gee nie.”

Hy kom met ’n bakkie vol sonpomponderdele by my op die werf aan. Sy vrou is al dik vir hom, sê hy met ’n sug. “Ons hele braaikamer lê vol sonpompparte.” Hy wys met ’n wilde swaai van sy arms.

Die braaiery moet nou maar eers wag tot hy klaar gesukkel is. is eintlik sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad2 min read
Vierde Elitekoei Uit Een Stoetery
Seleksie vir uitsonderlike vrugbaarheid en koeie met ’n lang, produktiewe leeftyd is die regte roete waarlangs ’n uitnemende kudde gebou moet word, soos wat die Beefmaster-stoetery Van-Dev van Pieter van Deventer van Coligny bewys. Pieter boer op die
Landbouweekblad9 min read
Carnarvon Se Ysterman
Die groot bedreigings wat Karooboere die afgelope 20-30 jaar laat les opsê, het individuele boere as leiers laat opstaan en uitstaan. Hulle is jonk en entoesiasties en kyk anders na die wêreld as vorige geslagte. As jy wil hoor wat in dele van die we

Related