Huisgenoot

Nuut op die rakke

DIENSPLIG: HOEKOM STOTTER ONS PA’S SO?

Deur ANELIA HEESE

Tafelberg, R245*

As daar al ’n Afrikaanse boek oor diensplig deur ’n vrou geskryf is, het ek dit misgeloop (Jacqui Thompson se Dit was oorlog is oorspronklik in Engels geskryf). Daarom was ek nuuskierig waarom die onderwerp ’n vrou, boonop nog in haar 30’s, só interesseer.

Dit blyk sy het met ’n ompad hierby uitgekom toe sy met die inperking aanlyn gedenkdienste gefasiliteer het vir families wat nie ’n geliefde se begrafnis kon bywoon nie. So het sy aan die gesels geraak met Jaco de Wet (’n skuilnaam) nadat sy sy ma se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related