Ebook305 pages4 hours
Die binneland in: Nog stories en reise
By Dana Snyman
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Dana Snyman is volksbesit. Met Die binneland in verken dié geliefde skrywer ons land en sy mense vandag. Dana reis landin, op soek na sekerheid en lig. Hy rou oor dié wat weggeval het, soos die ikoniese Fred Mouton. Hy gesels met Pipo die clown, die karwag wat Adriaan Vlok onthou en oom Bok Horn wat ’n leeu uitoorlê het. In die nadraai van die pandemie, met beurtkrag, oorlog in Oekraïne en die politiek, begin mense moed opgee, ook oor hulself. Maar Dana vind hoop, liefde – en geloof.
Author
Dana Snyman
Dana Snyman is op Stellenbosch gebore. Ná 'n kort, onsuksesvolle universiteitsloopbaan, werk hy onder meer as veiligheidswag, skakelbordoperateur, en boekwinkelklerk. Met die genade van Bo beland hy in die joernalistiek, en vandaar word hy een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers. Hy het al talle gewilde en suksesvolle rubrieke, boeke en verhoogstukke neergepen. Wanneer hy nie op reis is nie, woon Dana op Jacobsbaai aan die Weskus.
Read more from Dana Snyman
Anderkant die scrap Rating: 4 out of 5 stars4/5Onder die radar: Stories uit ons land Rating: 5 out of 5 stars5/5Soekmekaar Rating: 5 out of 5 stars5/5Hiervandaan Rating: 5 out of 5 stars5/5Op pad: 'n Reisjoernaal Rating: 4 out of 5 stars4/5Op die toneel Rating: 4 out of 5 stars4/5In die tyd van die gif: ’n Jaar en ’n half in stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die binneland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die blou kamp: Facebook-stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Die binneland in
Related ebooks
Die Reuk van koffie: Rubrieke, blogs en ander geskrifte Rating: 3 out of 5 stars3/5Onder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: 'n Memoir Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeuns sonder pa's Rating: 5 out of 5 stars5/5Die onsigbare pou Rating: 4 out of 5 stars4/5Bloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Op die Duiwel se Spoor Rating: 5 out of 5 stars5/5Getuie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVuurvreter: Branderjaer #2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMarike se laaste dans Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Neus: 'n Raaiselroman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLien se lankstaanskoene Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondag Rating: 5 out of 5 stars5/5Op pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die tyd van die gif: ’n Jaar en ’n half in stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatryn: Vrou van die Richtersveld Rating: 5 out of 5 stars5/5Krake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie boek van toeval en toeverlaat Rating: 3 out of 5 stars3/5Op die spoor van: 'n Versameling speurverhale deur topskrywers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Tyd van die kombi's Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBuit Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPlesierengel Rating: 5 out of 5 stars5/5Die rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKwaaiwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerbloed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKaroonag Rating: 4 out of 5 stars4/5Ek stamel ek sterwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVoorouer. Pelgrim. Berg. Rating: 5 out of 5 stars5/5Doolhof Rating: 5 out of 5 stars5/5Een nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Die binneland in
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Die binneland in - Dana Snyman
R d book_preview_excerpt.html \˒ux#["E cCr'jdx$Du ZKᕶD_sPM;¦|{=ɛfO~E|}ѻ0ƺ.|?'7zu_n][GxQ_>/b&u*z?oT
f|_Mu?1s#Թm̔ކ
e=Py2U?8n7!7W=_aFc0Q?qU~?r__8]8F]T8PҏqRno裓<[{ǩ_jwﶞCngǀi/9Fs=V?ȍsg<̳77_`1]O>Jz/\Bmnzy>\|śG
0m2>;_Է
LH6}Z*2
{ьޗ0/eCӟuU0Xmw]<6*bP`|WD)"NC i`VCh