Seleksie vir uitsonderlike vrugbaarheid en koeie met ’n lang, produktiewe leeftyd is die regte roete waarlangs ’n uitnemende kudde gebou moet word, soos wat die Beefmaster-stoetery Van-Dev van Pieter van Deventer van Coligny bewys.
Pieter boer op die plaas Klipfontein en is baie trots op sy vierde