Vestig puik moederlyne
Sep 04, 2020
2 minutes
JOHAN NORVAL jnorval@landbou.com
Die produksie van veldaangepaste beeste met ’n mediumraam uit beproefde moederlyne is die mikpunt met die bestuur van die Zweibach-stoetery by Bronkhorstspruit, die eienaar van die Tuliras se Elitekoei vir 2020. Dié koei, SW 090047, se prestasie en inherente eienskappe het dr. Coenraad Slabber die afgelope dekade behoorlik oortuig van dié Afrika-beesras, wat in ’n wye verskeidenheid toestande reg deur Suider-Afrika floreer.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days