Landbouweekblad

Beefmasters presteer danksy wetenskap

PLAASINLIGTING

LIGGING : Ingogo, KwaZulu-Natal

LIGGING : Newcastle-Memel-Volksrust (KZN-Vrystaat-Mpumalanga), Upington (Noord-Kaap) en Potchefstroom-Parys (Noordwes-Vrystaat).

VERTAKKINGS: Beefmaster-stoetery en kommersiële Beefmaster-beeste, Bovelders, saaiboerdery, mieliemeule, kontrakwerk vir die landbou-, mynbou- en siviele bedryf, verhuring van grondverskuiwingsmasjinerie, menslikehulpbrondienste en eiendomsontwikkeling.

GRONDTIPE : Van klipperige berghange tot sand-, leem- en kleigrondvlaktes by Newcastle waar die groep met Beefmasters boer.

VELDTIPE : Van suurveld teen die berghange tot rooigras en tamboekieveld in die vlakte.

GEMIDDELDE REËNVAL: 800 mm per jaar

KORTOM

■ Die wetenskap is voluit ingespan om die Beefmaster-stoetery te ontwikkel, wat aanvanklik in vitro-bevrugting ingesluit het.

■ Die boerdery selekteer deurgaans vir vrugbaarheid en gehardheid vir groter volhoubaarheid.

■ Speenkalwers word hoofsaaklik in die voerkraal afgerond om die inkomste aan te vul.

Die gesegde lui dit verg spanwerk om ’n kind groot te maak – en in die geval van die ALS Beefmaster-stoetery is dit slim besluite oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid

Related