Landbouweekblad

Aangepaste Angusse verras in klipharde Karoo

As ’n Angusbees in die Karoo geteel word, sal dit op enige plek in Suider-Afrika aanpas, sê mnr. Carl Möller.

Dié sewendegeslag-Carnarvonboer praat nie groot of skiet spek as hy sê hy het “nog nooit ’n comeback gehad” van die sowat 250 hoogs aangepaste diere wat hy al landwyd en in Namibië verkoop het nie.

As enigste teler in die genadelose Groot-Karoo, waar die natuur jou beste uitdunner is, slaag hy deurentyd daarin om aangepaste, geharde diere te teel.

Möller, van die plaas Gannapan tussen Carnarvon en Van Wyksvlei, se pa en oupa het hoofsaaklik met Dorperskape geboer. Sy pad het met Angusbeeste gekruis toe hy en sy vrou, Saartjie, in die 1990’s ook boerderybelange naby Greyton in die Overberg gehad het. “Ons het sowat 15 jaar lank op Matjesgat by Greyton met appels en wolskape geboer. Daar het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related