Dié Week In Die Landbou
Mnr. Jan Boland Coetzee (75), legendariese wynmaker van Vriesenhof en oud-Springbokrubyspeler, het op 6 Februarie die gesogte 1659-erepenning ontvang op die jaarlikse wynoesherdenkingsgeleentheid by die Groot Constantia-landgoed buite Kaapstad. Dié e