Landbouweekblad

Tarief-deurbraak bied beskerming teen invoer

Die braaihoenderbedryf se pogings die afgelope paar jaar om hom teen onbillike invoer te beskerm – gesteun deur feitelike navorsing en ekonomiese feite – het eindelik vrugte begin afwerp. Daar is sprake dat die departement van handel en nywerheid ’n nuwe invoertarief van sowat 60% goedgekeur het nadat die bedryf vir 82% gevra het. Die invoertarief moet nou in die Staatskoerant afgekondig word.

Dit volg ná ’n paar jaar se onderhandelinge en navorsing, waartydens bewys kon word dat hoendervleis uit sekere lande plaaslik teen stortingspryse verkoop word. Dit regverdig verhoogde teenstortingstariewe.

Die deurbraak volg nadat belanghebbendes in die bedryf in November 2019 ooreengekom het op ’n meesterplan vir die braaihoenderbedryf wat verskeie aspekte aanraak. Realistiese teenstortingstariewe is deel van die plan.

As die plan wel toegepas word, kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.