Landbouweekblad

Minister skop hoenderbedryf in die tande

Verskillende sogenoemde meesterplanne is die afgelope tyd bekend gestel ná onderhandelinge tussen die landbou en die departement van handel, nywerheid en mededinging. Daar is een vir die landbou en landbouverwerking, een vir die hoenderbedryf en een vir die suikerbedryf.

Veral die meesterplan vir die hoenderbedryf waarop in 2019 ooreengekom is, is voorgehou as ’n suksesvolle ooreenkoms tussen die regering, vakbonde, verwerkers, produsente en selfs invoerders.

Een van die kernpunte in die ooreenkoms is dat die plaaslike bedryf voldoende beskerming met teenstortingstariewe sou ontvang in gevalle waar bewys kon word dat ingevoerde produkte gestort word. Die plaaslike produsente het hulle verbind tot miljarde rande se nuwe investering. Produksie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit