Landbouweekblad

UITVOER KAN SA HOENDERBEDRYF RED

SUID-AFRIKA se pluimveebedryf voer jaarliks 26 000 ton hoendervleis van R622 miljoen uit, maar daar is aansienlike ruimte vir uitbreiding, volgens mnr. Izaak Breitenbach, hoofbestuurder van die braaihoenderorganisasie van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV).

Hy het onlangs deelgeneem aan ’n debat oor die stand van die meesterplan vir die pluimveebedryf, waartydens verskeie struikelblokke en geleenthede in die bedryf bespreek is.

“Die bedryf moet strategies begin kyk na die uitvoer van hoendervleis. Tegnologiese vooruitgang maak dit nou vir ons makliker om uit te voer. Ons werk daarom reeds hard agter die skerms om uitvoer na die Europese Unie (EU) aan te moedig.”

Fitosanitêre maatreëls bly egter een van die groot probleme wat uitvoer betref.

“Ons ent teen Newcastle-siekte in en kan daarom nie bevrore

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter