Landbouweekblad

Meesterplan vir hoenderbedryf lewer resultate

Die hoenderbedryf is die grootste bedryf in die Suid-Afrikaanse landbousektor. Dit het in 2021 ’n produksiewaarde van R62 miljard gerealiseer, waarvan R51 miljard die produksie van braaihoenders was. Elke week word sowat 22 miljoen braaihoenders geslag, wat die bedryf die grootste vleisverskaffer in Suid-Afrika maak.

Dit is ook die bedryf wat die meeste veevoer gebruik. Daarom is die welstand en groei van die bedryf regstreeks tot voordeel van mielie- en sojaboere.

Die groot steen des aanstoots is die groot volume ingevoerde hoendervleis teen pryse aansienlik laer as binnelandse produksiekoste en ook laer as die produksiekoste in die lande van oorsprong. In 2021 is sowat 432 000 ton hoendervleis van R5,4 miljard ingevoer. Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit