Landbouweekblad

Hoenderinvoer raak ook ander bedrywe

KORTOM

■ Daar kon nog geen bewyse gevind word dat die invoer van gesubsidieerde hoendervleis verbruikerspryse verlaag nie.

■ Die meeste hoendervleis word teen verliese geproduseer en net groot, geïntegreerde hoenderboerderye hou nog kop bo water.

■ Sowat 74% van die hoendervleis wat Suid-Afrika invoer, kom van Brasilië. Sowat twee derdes daarvan is ontbeende hoendervleis.

Rooivleisboere verwys dikwels na hoendervleis as groente. Die hoenderbedryf moet egter nie geringgeskat word nie, want dit is die grootste primêre landboubedryf in Suid-Afrika. Dit is die grootste verskaffer van vleis op per capita-grondslag en lewer ook die goedkoopste vleis per kilogram (met bene ingesluit).

Op verbruikersvlak vind substitusie plaas vanaf rooivleis na hoendervleis.

toon die produksiewaarde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit