Landbouweekblad

Vleismark verander wêreldwyd

Internasionale vleisverbruikpatrone is besig om te verander. Daar word verwag dat die groei in verbruik in ryk lande gaan stabiliseer (selfs daal) en toenemend verskuif na sekere snitte hoendervleis. Die neiging op langer termyn is dat die verbruik van hoendervleis die afgelope paar dekades wêreldwyd groei.

In laer- en middelinkomstelande word die groei in die per capita-verbruik van hoendervleis aangedryf deur die laer pryse in winkels.

In die volgende tien jaar kan die verbruik van hoendervleis toeneem tot sowat 47% van die vleisverbruik wêreldwyd.

Vleisverbruik word aangedryf deur ekonomiese groei (wat per capita-inkomste laat styg) en natuurlik ook bevolkingsgroei, gekoppel aan verstedeliking. Die verwagting is dat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter