Landbouweekblad

Vleismark bly sterk ondanks swak ekonomie

Druk gesprekke word gevoer oor die redes vir die sterk vraag na vleis en die feit dat pryse stewig bly, veral in 2020, midde-in die ergste ekonomiese insinking in die moderne geskiedenis. Die prys en vraag het ook sterk gebly in die eerste paar maande van 2021.

Heelwat debatte word gevoer oor die sterk vleismark en of dit in die afsienbare toekoms kan voortduur. Aan die verbruikerskant spoor veral twee faktore die vraag na vleis aan, naamlik bevolkingsgroei asook ekonomiese groei, en dus groei in verbruikers se besteebare inkomste. Wanneer die ekonomie groei en werk geskep word, verskuif die dieet weg van styselgebaseerde voedselprodukte na ’n meer proteïengebaseerde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.