Landbouweekblad

RENOSTERVOËLS AS DIE BOER SE VRIEND

Rooibekrenostervoëls gebruik hul snawels soos ’n skêr om deur die hare van diere te werk op soek na bosluise of om dit van die vel af te trek. Geelbekrenostervoëls het breër en robuuster snawels om bosluise bloot van diere af te pluk.

’n Volwasse renostervoël verorber gemiddeld 400 bosluise per dag. Daar is al 1 666 bosluislarwes in ’n renostervoël se maag gevind. Hulle is dus uiters belangrik om uitwendige parasiete natuurlik te bekamp. Renostervoëls vreet ook aan slym en bloed aan oop wonde.

Hul gashere is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering

Related