Landbouweekblad

DIE BESTE GEBAK

Sagte witbrood met olywe, kruie en fetakaas

Dié resep is een van my gunstelinge omdat olywe so ’n fantastiese geur aan gebak gee, maar ook so goed pas by die kaas, kruie en sagte krummel van die brood. Die brood hou lank en smaak vorentoe met lekker sout plaasbotter.

■ 7 x 250 ml witbroodmeel
■ 10 ml sout
■ 10 ml suiker
■ 1 pakkie (10 g) kitsgis
■ 100 g botter
■ Ongeveer 750 ml louwarm water
■ 45 ml olyfolie
■ 100 g ontpitte calamata-olywe, fyngekap
■ 2 wiele fetakaas, gekrummel
■ ’n Hand vol sagte, vars kruie, soos

pietersielie, basiliekruid of roket, fyngekap

Meng die meel, sout, suiker en gis saam in ’n groot bak. Smelt die botter en meng dit met die warm water en olyfolie. Meng die watermengsel bietjie vir bietjie by die droë bestanddele tot ’n sagte deeg vorm. Knie die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related