Landbouweekblad

Landbou staan voor dubbelloop-haelgeweer

Die hoeveelheid koolstofdioksied in die atmosfeer het in die afgelope 200 jaar drasties toegeneem. Dit is ondanks pleidooie om stappe te doen om dit te verminder deur byvoorbeeld op te hou om fossielbrandstof vir kragopwekking te gebruik en vinniger na hernubare energie oor te skakel.

Volgens prof. William Bond, emeritus-professor van die departement biologiese wetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad, is een manier om die opbou van kweekhuisgasse teen te werk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.