Landbouweekblad

Gebruik minder kunsmis, pleit kenners

Gebruik minder kunsmis, pleit kenners
Twaalf van die wêreld se voorste wetenskaplikes het die veelbesproke 4R-beginsel vir verminderde, verantwoordelike kunsmisgebruik ontwikkel. Groter verantwoordelikheid teenoor die omgewing is die sleutelaandrywer, en die hele bedryf — vervaardigers en boere — word aangemoedig om die beginsels te aanvaar.

KORTOM

■ Wanneer te veel kunsmis in voedselproduksie gebruik word, benadeel dit die omgewing.

■ Die nuwe 4R-benadering bied nuwe riglyne oor kunsmisgebruik aan die bedryf en het reeds talle partye se ondersteuning.

■ Die hele kunsmisbedryf en landbousektor se samewerking is noodsaaklik om dit suksesvol in te stel.

Verminderde kunsmisgebruik is om drie redes ’n aktuele onderwerp. Jare lange onoordeelkundige gebruik moet nie net uit ’n omgewingsoogpunt nek omgedraai word nie, maar uit ’n kosteperspektief maak dit ook nie meer sin om blindelings te bemes nie. Druk van die verbruiker neem ook toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter