Skoolvakansies
Dit is die eerste keer in jare dat ons nie die Richtersveld in die Noord-Kaap gedurende ’n skoolvakansie besoek nie. Die dorre woestyn met die groen lint van die Oranjerivier wat daardeur vloei, is ’n bestemming wat eerstens wonderlike natuurskoon bi