Landbouweekblad

Van wyn maak en sakewêreld tot Orpington-kampioene

Van wyn maak en sakewêreld tot Orpington-kampioene
Met dieselfde akkuraatheid waarmee hy as wynmaker sy taak aangepak het, teel mnr. Danie Geldenhuys van Riversdal kampioen-Orpingtons wat landwyd die pryse inryg. Net die beste teelmateriaal word gebruik om ‘die bestes van die beste hoenders’ te teel.

Vir mnr. Danie Geldenhuys het ’n mooi hoender nog altyd ’n besondere bekoring ingehou. Nadat hy ’n Paarlse draai as wynmaker gemaak en later as sakeman na sy tuisdorp, Riversdal, teruggekeer het, het die Orpington-ras sy pad gekruis.

Hy teel al vier jaar kampioenskou-Orpingtons en behaal in dié kort tyd die een suksesstorie ná die ander – die grootste hiervan ’n haan wat vir R18 200 verkoop is.

“ ’n Orpington het net ’n teenwoordigheid wat dit van ander hoenderrasse onderskei. Hul temperament maak hulle ook gewild, en baie mense hou Orpingtons as troetelhoenders aan omdat hulle so mak is.”

Geldenhuys het lank aanlyn veilings dopgehou. Buiten dat Orpingtons vir hom uitgestaan het as ras, het die pryse ook sy aandag getrek – destyds was R5 000 nie buitengewoon nie. Dít het hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks