Landbouweekblad

TOPTEELMATERIAAL KERN VAN DIÉ ANGUS-STOETERY

Om beeste te teel wat geneties so goed moontlik is, moet ’n teler voluit werk om sy kudde gedurig te verbeter. Daarom bekom mnr. Jannie Kotzé van die plaas De Panne, Moorreesburg, jaarliks semen van die beste swart Angus-bulle in Amerika en Kanada om in sy embriospoelings- en kunsmatige-inseminasie- (KI) program te gebruik.

Dié jong Swartlandse boer besit die oudste swart Angus-stoetery in die Wes-Kaap en teel jaarliks van die beste beeste wat die hoogste pryse behaal en eerbewyse inpalm.

“Ek streef daarna om fenotipies uitstekende diere te teel wat ook ’n voortreflike reproduksievermoë met optimale groei het, asook koeie met goeie melkproduksie wat kalwers met ’n puik speengewig lewer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related