In ’n Blik
DIE NYL KOM AF! Daar was groot opgewondenheid onder inwoners van Bela-Bela, Modimolle, Mookgophong en Mokopane in die Waterbergstreek in Limpopo vroeg vandeesmaand toe die Nylrivier vir die eerste keer sedert 2014 afgekom het. Die rivier ontspring in