Landbouweekblad

DIE LAND VAN MELK, HEUNING EN HARDE WERK

Suid-Afrikaners met die regte landbouvaardighede is al hoe meer gesog as tydelike werkers onder Amerikaanse boere om hulle te help om die jaar se oes af te haal.

Mnr. Tony Katz (65), ’n oudplaasbestuurder van die Hoër Landbouskool Oakdale in die Suid-Kaap, sê omdat hy so baie van homself in die leerlinge by die skool sien, wou hy graag vir hulle die geleentheid gee om te gaan boer, veral vir dié wat nie van ’n plaas af kom nie.

Sy eie pad na Amerika het begin tydens sy landboustudie in veekunde van 1977 tot 1978 aan die Grootfontein-landboukollege op Middelburg in die Oos-Kaap.

“Dit was natuurlik lank voor sosiale media en e-pos. Ek moes briewe pos en dan drie weke wag vir ’n antwoord, met my antwoord wat dan drie weke later eers by hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related