WIE STAAN PA VIR KIRKWOOD?
May 13, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
FOTO: PIETER GRIMBEEK
Vir dinge om te werk, moet daar reëls wees. Maar reëls beteken net mooi niks as daar nie daarby gehou word nie. En gewoonlik moet dit op teësinnige mense afgedwing word word deur instellings van die staat, soos die polisie en howe, of deur algemene druk vanuit die samelewing.
Die onlangse onluste op Kirkwood is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days