Nampo boikot? Nooit gesien nie!
May 06, 2022
3 minutes
Die reëlings is volstoom aan die gang vir die Nampo-oesdag wat, ná ’n afwesigheid van twee jaar, weer van 16 tot 20 Mei aangebied word. Die organiseerders word egter uit sommige oorde gekritiseer vir die covid-19-regulasies wat deur die regering op groot byeenkomste afgedwing word.
Volgens die regulasies wat op die oomblik geld kan ’n maksimum van 2 000 mense ’n buitelug-byeenkoms bywoon sonder om ’n inentingsertifikaat of negatiewe toetsresultate te vertoon. Vir binnenshuise byeenkomste is dit 1 000 mense. Omdat Nampo gewoonlik gemiddeld
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days