Kuier

LONE ’N LAS?

Vanaf 1 Maart 2021 is Suid-Afrika se minimum loon van R20,76 per uur verhoog tot R21,69 per uur.

Plaaswerkers is ook nou geregtig hierop, terwyl huiswerkers ten minste R19,09 per uur moet verdien (op vanaf R15,57). Dit beteken ’n styging van ongeveer R450 per maand vir huiswerkers en sowat R350 vir plaaswerkers. Hierdie loon sluit nie toelae vir vervoer, toerusting, kos, bonusse, geskenke, tips of verblyf in nie.

’n Mens sou dink dat hierdie nuus blydskap en verligting sou bring, maar dit wil-wil lyk asof dit moontlik die teenoorgestelde impak gaan hê.

Hoewel dit maar na ’n paar sente klink, het dit ’n groot impak op veral die landbou-en toerisme-en gasvryheidbedryf en gevolglik hul werknemers.

“Nee wat, jong. As jy nou ’n werk het, moet jy maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr