Landbouweekblad

Kleiner boerderye het groot rol op platteland

Die voorlopige resultate van die 2020-landbousensus is einde Maart 2022 deur Statistieke SA bekend gestel. Dit gee ’n opsomming van die vernaamste statistieke in die kommersiële landbou ten opsigte van produksie, landbou-uitgawes en plaasgroottes. Die syfers klop taamlik met die ramings wat die departement van landbou gereeld publiseer.

Die statistieke wat wel aandag trek, is die uiteensetting van plaasgroottes en bydrae tot produksie. Toevallig het die Amerikaanse departement van landbou en die Australiese departement van landbou ook onlangs hul bevindinge oor plaasgroottes en relatiewe bydrae tot produksie bekend gemaak.

Wat hulle ook publiseer, is die geldelike stand en verskille tussen verskillende plaasgroottes, wat ’n mens sekerlik na die kommersiële landbou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit