Landbouweekblad

Só dra boerderye van verskillende groottes by tot landbougroei

Statistieke SA het einde November 2023 ’n opsommende ontleding bekend gemaak van alle boerderye wat in die tydperk van 1 Julie 2021 tot 30 Junie 2022 vir BTW geregistreer was.

Die totale omset van die boerderye wat vir BTW geregistreer is, was R450 miljard.

Die groot vraag is natuurlik hoeveel klein kommersiële boerderye nie vir BTW geregistreer is nie en onder die BTW-drempel val.

Die meeste boerderye in die verslag se belastingjaar het einde Februarie geval.

Die syfers wat my opgeval het, is dat die grootste 100 boerderye sowat 21,3% van landbouverkope lewer. In 2021 was dit sowat 23,7%. Kleiner boerderye se omset het dus vinniger toegeneem as dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit