Landbouweekblad

Swak ekonomie begin landbou ook knyp

Die indruk word in die media gewek dat dit met die landbou-ekonomie voor die wind gaan en dat die landbou nie deel in die ekonomie se kreeftegang nie. Die jongste syfers van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling skets egter ’n ander prentjie in ’n ekonomiese oorsig vir 2021-’22.

Dit is ook duidelik in gesprekke met boere dat die styging in insetpryse en die verhoogde insetkoste vir die komende somerseisoen (sowat 30%), asook die skerp daling in uitvoerpryse en laer uitvoerrealisasie by uitvoerbedrywe, soos sitrus, baie boere se kontantvloei knyp.

Stygende rentekoerse en die verwagte verswakkende ekonomiese groei

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit