Landbouweekblad

Ekonomiese groei stel teleur: Waar staan die landbou?

Die jongste syfers van Statistieke SA dui op ’n negatiewe groeikoers van 0,7% vir die tweede kwartaal ná die eerste kwartaal se positiewe groeikoers van 1,7%. Al drie die produksiesektore – die landbou (-7,7 %), mynbou (-3,5%) en fabriekswese (-5,9%) – het negatief gegroei teenoor die ooreenstemmende kwartaal verlede jaar.

Die redes wat aangevoer word, is onder meer die knaende beurtkrag wat produksie erg ontwrig, en beperkings in infrastruktuur en hawens wat die uitvoer van minerale en landbouprodukte soos vrugte aan bande lê.

In baie streke is swak dienste ook ’n beperkende faktor vir die produksiesektore. Daarby speel die stygings in ander koste soos vervoer, elektrisiteit, arbeid en plaaslike belastings ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter