Landbouweekblad

Hoër rentekoerse knou groei en vraag

Daar is verskeie redes vir die besluit van die monetêre beleidskomitee (MBK) van die Reserwebank op 19 Mei om rentekoerse met 0,5 persentasiepunte te verhoog, wat beteken die prima rentekoers verhoog tot 8,25%.

Die inflasiekoers kruip al hoe nader aan die boonste grens van die inflasieteikenband van 6%, terwyl die MBK inflasie wil probeer terugdwing na die middel van die band, dus 4,5%.

Die Amerikaanse federale reserwebank het ook met ’n aggressiewe beleid begin om sy rentekoers te verhoog na meer “normale” vlakke. Die verwagting is dat rentekoerse daar heelwat kan styg (vanaf sowat 1%).

Die risiko is dat dit buitelandse kapitaal na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding