Landbouweekblad

Stagflasie die nuwe ekonomiese skeet

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het einde Januarie 2022 sy jongste siening van die stand van die wêreldekonomie bekend gestel. Kort daarna het die monetêre beleidskomitee (MBK) van die Reserwebank ’n verhoging in rentekoerse aangekondig omdat hy meen dat Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte verswak het.

Die verloop van sake in die wêreldekonomie en op finansiële markte het ’n direkte impak op die landbou en boerderye, veral omdat bykans die helfte van die plaaslike landbou se bruto inkomste met uitvoer verdien word. Die groeivooruitsigte in die wêreldekonomie en markte is bepalend saam met die wisselkoers van die rand.

Die IMF het sy vooruitskatting van die wêreld se ekonomiese groei verlaag vanaf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter