In ’n Blik
BLINK VOORUITSIGTE. Die laaste dag van Januarie was die eerste dag van pars aan die 2022-wynoes op die Groote Post-wynlandgoed by Darling aan die Weskus, en dié Pinot noir-druiwe was eerste aan die beurt. Dit is sowat twee weke later as normaal weens