Presisiedienste verseker volhoubare boerdery
Feb 11, 2022
2 minutes
FOTO’S: VERSKAF
Die amptelike tegnologievennoot van Laeveld Agrochem is Agri Technovation, en saam bied dié maatskappye ’n wye reeks presisiedienste en produkte. Die doel is om winsgewende en volhoubare boerdery te verseker deur akkurate toepassing en praktiese oplossings.
Die presisiedienste sluit gespesialiseerde produkte en pasgemaakte
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days