Landbouweekblad

Briewe

DANKBAAR VIR AL DIE GENADE

Liewe vriende, net ’n boodskappie van dank en waardering vir die tyd toe julle in jul gedagtes, gebede, omgee en meelewing saam met ons in die droë tydperk van 2013 tot 21 Oktober 2021 gestap het. Ons kan getuig van oorvloedige genade deur ons Vader om ons in hierdie tyd van wysheid, onderskeiding, moed, deursettingsvermoë, baie genade en ware vriende te voorsien.

Ons veld is tans ongelooflik mooi en met ongekende gras en opslag bedek, soos op die foto gesien kan word.

Die bossieveld bly nog agter vanweë die feit dat ons nog nie in die bossies se optimale groeityd van Maart en April is nie, maar ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related