Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Hartbeespoortdam
Hartbeespoortdam
Hartbeespoortdam
Ebook35 pages16 minutes

Hartbeespoortdam

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Hierdie is die volledige teks van Hoofstuk 18, uit B. K. de Beer se boek: Agter die Magalies. Die eerste aantal hoofstukke is reeds beskikbaar en soos ons die proeflees en voorbereiding afhandel sal die ander stelselmatig bygevoeg word. Bertus de Beer was 'n boer langs die Krokodilrivier net 'n paar kilometer aan die onderkant van die Hartbeespoortdam. Daarom bied hy aan ons 'n unieke perspektief van die geskiedenis van die “Dam” en hoe afhanklik die boere was van die water uit die dam.

LanguageAfrikaans
Release dateApr 22, 2013
ISBN9781301695447
Hartbeespoortdam
Author

B.K. de Beer

B.K.de Beer was 'n boer met heelwat uiteenlopende belangstellings. Sy bekendste boek, "Agter die Magalies" handel oor die geskiedenis van Brits en omstreke. Dit is die eerste keer gepubliseer in 1975 en word nou weer as 'n elektroniese boek uitgegee.

Read more from B.K. De Beer

Related to Hartbeespoortdam

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Hartbeespoortdam

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Hartbeespoortdam - B.K. de Beer

    B.K. de Beer

    Hartbeespoortdam

    Gepubliseer deur Kameeldoring Boeke by Smashwords

    2013 Kopiereg B.K. de Beer

    Smashwords Edition, License Notes

    This ebook is licensed for your personal enjoyment only. This ebook may not be re-sold or given away to other people. If you would like to share this book with another person, please purchase an additional copy for each recipient. If you’re reading this book and did not purchase it, or it was not purchased for your use only, then please return to Smashwords.com and purchase your own copy. Thank you for respecting the hard work of this author.

    Uitgewersnota

    Bertus de Beer se boek Agter die Magalies was 'n monumentale werk met baie inligting oor Brits en die omgewing. Die moderne uitgawe van die boek bevat slegs die inligting wat vir die algemene leser interessant sal wees. Hoofstukke soos hierdie oor die Hartbeespoortdam, waarvan groot gedeeltes uitgesny is, publiseer ons graag volledig met die oorspronklike teks en spelling vir die van u wat daarin belangstel of dit vir navorsing wil gebruik. Sommige van die oorspronklike fotos is nog soek en daarom sluit ons meer moderne fotos of afdrukke uit die boek in by die teks.

    My pa, Bertus de Beer was 'n persoon wat dikwels moeilike vrae gevra het, maar vir wie dit nie te veel moeite was om sy navorsing neer te skryf en aan ons na te laat nie. In vandag se terme kon hy moontlik 'n aktivis genoem gewees het, omdat

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1