PRUIME IN DIE WOESTYN?!
Dr. E.L.P. Stals van Windhoek skryf: Ek en my vrou, Aletta, het onlangs op die C14 na Walvisbaai gery, en besluit toe om by ’n ou spoorweghaltetjie genaamd Plum stil te hou. Die naam het my nog altyd gepla – kon pruime regtig in dié barre omgewing verbou word?
Volgens geskiedkundige bronne