’n Jaar Vol Belofte
In die somermaande hou ek van vroeg opstaan; nog voor die son sy kop bo die berge uitsteek. Die lug is vars en koel, die voëlgeluide helder in die oggendstilte en die dag lê propvol belofte voor jou uitgestrek. Die eerste maand of twee van ’n nuwe ja