Weg!

G’n dowe neute

Hoenderkebabs met grondboontjiedoopsous

Vir 8-10 kebabs, afhangend van hoe jy sny en ryg
Voorbereityd 25 minute, plus 30 minute marineertyd
Gaarmaaktyd 10 minute

Jy benodig

• 6 groot hoenderborsfilette

• 1 eetlepel olyfolie

• 1 rooi brandrissie, in dun skyfies gesny

• ’n handvol gekapte grondboontjies

• ’n paar takkies vars koljander

Vir die marinade

• 1 eetlepel srirachasous

• 1 eetlepel sojasous (met ’n laesodium-inhoud as jy het)

• 1 teelepel gekapte vars knoffel

• ½ koppie klappermelk

• ½ teelepel elk fyn komyn, koljander en fyn gemmer

Vir die grondboontjiesous

• ½ koppie grondboontjiebotter

• 1 eetlepel sojasous (of na smaak)

• ’n groot knippie bruinsuiker

• 2 teelepels vissous

• ½ koppie klappermelk

• 1 lemmetjie se sap

Sny die hoenderborsies in lang repe van sowat 1,5 cm dik. (Mik om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related