Weg!

Hou die hitte binne

HI-TEC STORM JACKET

Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis en dalk ’n motreëntjie), maar nie altyd waterdig nie.

Dis wanneer jy ’n ordentlike reënbaadjie van sintetiese materiaal nodig het. Hierdie een van Hi-Tec het ’n waterdigte gradering van 3 000 mm, wat beteken dit kan die waterdruk van ’n 3 m-waterkolom weerstaan. Dit gaan jou nie droog hou te midde van ’n storm op ’n olieboor in die Noordsee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
Weg1 min read
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
Weg9 min read
Mense Se Lense
Canon EOS R7Sigma 150-600 mm-lens DENISE VERTEL: Hierdie piepklein kleinrooiborssuikerbekkie is ’n gereelde besoeker in ons tuin in Worcester. Maar hy bly net te vinnig en te rats vir my. In meer as 100 foto’s is hy nooit netjies in die raam nie, of