Weg!

EENDAG OP ’N REËNDAG

WAT BETEKEN DIE TEGNIESE TAAL?

WR Watergradering

Dit staan ook bekend as “hydrostatic head rating” of waterkolomgradering en toets hoeveel water of waterdruk ’n waterbestande laag kan weerstaan voordat dit lek.

As jy dus iets sien soos 10 000 WP, W/P of 10 000 mm, beteken dit die materiaal kan ’n kolom van 10 000 mm water weerstaan voordat water begin deursyfer.

DWR Durable Water Repellent

Dis ’n laag wat aangewend word om materiaal waterwerend te maak.

MVTR Moisture Vapour Transmission Rate

Hierdie word aangebied as g/m²/24 en verduidelik hoeveel vog in 24 uur deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
’n Tierboskat En ’n Vlagswaaier
Ek toet twee kort stampies totsiens vir my vriende wat agter die swart toeskuifdeur verdwyn wanneer ek my Subaru se neus padaf draai. Dis nog donker in die strate, maar ek het darem al ’n koppie koffie in die lyf. Ek ry uit Auckland Park en volg my f
Weg1 min read
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
Weg2 min read
LUIPERDLESSE Die strikgevaar
Luiperds word as kwesbaar gelys op die internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooidatalys van bedreigde spesies, en die bevolkingskurwe neig steeds afwaarts. Wêreldwyd is luiperds reeds ’n yslike 75% van hulle oorspronklike verspreidi