Volgende Maand In Weg
Johané deel haar beste resepte – van ’n staatmaker vir semelbeskuit tot trooskoekies vir die kinders se bloktyd. Ons deel ’n klassieke roete deur dié twee puik reservate in Botswana. Evan Naudé, ’n Weskusklong, wys ons een van sy gunstelingdorpe.