Weg!

Laat ’n potjie prut

Potgebraaide lamsblad met dadels

Genoeg vir 6 Bereidingstyd 30 minute Gaarmaaktyd 4 uur

Jy benodig

 2 kg lamsblad, deurgesaag
 4 eetlepels olyfolie
 4 rooiuie, geskil en in dik ringe gesny
 2 heel knoffelbolle, steeltjie afgesny
 sout en varsgemaalde swartpeper
 6 dadels, ontpit en middeldeur gesny
 4 lourierblare
 ’n bossie vars tiemie
 1 kaneelstokkie
 ½ teelelepel droë rissievlokkies
 1½ koppie hoenderaftreksel
 400 g jong wortels
 2 eetlepels granaatmelasse of dadelstroop
 2 eetlepels rooiwynasyn

Só maak jy

1 Verhit die olie in ’n platboompot waarin die blad pas en braai die vleis oraloor tot goudbruin en bros. (Jy kan dit ook oor warm kole braai.)

2 Haal die pot van die hitte af, skep die vleis uit en rangskik die ui saam met die knoffel in ’n eweredige laag op die boom. Geur die vleis oraloor met sout en swartpeper, en plaas dit terug in die pot.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related